RETIREMENT OPTIONS
24-7 CARE
24-7 Care is ‘n gespesialiseerde
diensverskaffers wat aftree-oorde in Suid
Afrika bestuur. 24-7 Care verskaf gesondheidsdienste
en streef daarna om met toewyding,
uitmuntende diens te lewer om die verwagte
lewensstyl van bejaarde, asook gestremdes te
oortref. Deur die samewerking van ’n
professionele multi-dissiplinêre
versorgingspan, word aftree-oorde en
sorgsentrums bedryf en administreer.
Sodoende verseker ons gemoedsrus aan
naasbestaandes terwyl hul bejaarde familie die
bes moontlike versorging geniet. Vanuit ‘n
passievolle dryfkrag, streef ons daarna om met
deernis en toewyding, na verswaktes om te
sien.
24-7 Care bied verskillende gespesialiseerde
versorgingsdienste
• Versorging van fisies of geestelik verswakte
volwassenes
• Onafhanklike lewensstyl-bystand
• Dag- en vakansieversorging
• Bystand-versorging
• Tuisversorging
• Alzheimer versorging
Fasiliteite
Belle Rio Leefstyloord bied sekurieteit,
leeffasiliteite vir aktiewe
persone en ondersteuning vir diegene wat versorging
benodig.
32 bed verswaktesorgsentrum
• Middelsorgsentrum
• Tuisgebaseerde sorg
• Doktersspreekkamers
• Rolstoelfasiliteite
• 24-uur sekuriteit
• Uitgelegde tuine
• Waterfonteine
• Restaurant
• Haarsalon
24-7 Care is an industry leader as a managing agent of retirement villages, and the operation and administration of frail care facilities and care homes for elderly, retired and fragile persons.
24-7 Care offers a specialist service in mature life style and senior citizen care management. |
|||||||
Office: +27 (11) 472 8306
Driekie: +27 (76) 901 3870
Website: www.24-7care.co.za
|