top of page
DSCN1022.JPG
DSCN1020.JPG
DSCN1021.JPG
WATER SUIWERING
Belle Rio het sy eie water- en riool suiwering-werke met die jongste tegnologie.
Rivierwater word gesuiwer vir huishoudelike gebruik. Afval en rioolwater word 100% gesuiwer en hergebruik vir tuine en besproeiing.
Die dienste op Belle Rio Estate is ook voorsien van ‘n kragopwekker vir noodkrag.
Alle strate is reeds geteer.
Die hele Landgoed is omhein met ‘n staal- en beton heining wat ook ge-elektrifiseer is.
‘n Huis-eienaars vereniging is gestig wat die hele Agri- Landgoed bestuur.
Die Oranjeriver kan met bote bevaar word. Vir hierdie doel sal daar in die toekoms ‘n jetty gebou word
Daar is reeds ‘n stoor vir gereedskap en implemente om die Agri-Landgoed te onderhou.word.
bottom of page